Tuisblad
Vanuit Digitale Etienne Leroux Projek
Etienne Leroux - Sestiger, skrywer, aap van God.
Vir navorsers, studente, mense wat die werk van Afrikaans se grootste skrywer waardeer (en dié wat dit nuut ontdek) bied Afrikaans.be 'n oorsig van sy boeke, 'n tydlyn en 'n versameling knipsels aan. Hierdie projek word deels moontlik gemaak deur toegang tot die privaat argief van Nico Schoombie.
For an English introduction to Etienne Leroux, please see this extract from J.C. Kannemeyer's A History of Afrikaans Literature.
Sluit aan by die Etienne Leroux-waarderingsgroep op Facebook, of volg Etienne Leroux op Twitter.
Deur veranderinge aan die struktuur van die argief sal alles tydelik deurmekaar wees, maar die projek sal bly groei. Vir meer inligting, kontak Anton Raath[[1]].






