Magersfontein, O Magersfontein! - Die Dokumente

Vanuit Digitale Etienne Leroux Projek

Spring na: navigasie, soek

Uitgegee 1990 deur Human & Rousseau Uitgewers.




Uitgewersnota:

Tien jaar gelede, op 12 Maart 1980, het die Appèlraad oor Publikasies op hersiening beslis dat Etienne Leroux se roman Magersfontein, O Magersfontein! nie ongewens is nie. Aan die einde van 1989 is daar besluit om die gebeurtenis te gedenk met die publikasie van die belangrikste dokumente wat betrekking het op die hele Magersfontein-geskiedenis, 'n plan waartoe die skrywer ook ingestem het. Dit was kort voor sy dood.




Magersfontein, O Magersfontein! - Die Dokumente Magersfontein, O Magersfontein! - Die Dokumente

Persoonlike gereedskap