Die Derde Oog
Vanuit Digitale Etienne Leroux Projek
In Afrikaans uitgegee 1966 deur Human & Rousseau Uitgewers. Opgedra aan Gloria en Hill Altepost. Amerikaanse uitgawe uitgegee 1970 deur The World Publishing Company.
Kommentaar oor Die Derde Oog:
[Bron: Stofomslag van 18-44]
"Leroux se status as romansier van formaat weer eens bevestig." - R.H. Pheiffer in Die Burger
"Vir die ernstige leser, vir die leser wat ook bereid is om te dink wanneer hy lees, behoort Die Derde Oog 'n uitdaging en intellektuele bevrediging te wees." - A.J. Coetzee in Die Nataller
Na Engels vertaal as The Third Eye.
Sien ook Die Silberstein Trilogie.

